tag

Die druk op die Suid-Afrikaanse steenkoolmyne om ‘n vorm van Voorwerp Opspoor Stelsel te benut het aansienlik toegeneem. Maar opname is stadig, hoofsaaklik omdat opspoor stelsels slegs ingestel kan word om ‘n maksimum veldgrootte van 15 meter te dek. Dis voorwerpe kan eenvoudig nie vinnig genoeg opgespoor word nie, veral wanneer die masjienerie beweeg teen ‘n spoed van 16 km/uur of meer. Die vertraging van die stelsel word vererger wanneer die masjien operateurs ‘n gevoel van selfvoldaanheid toe neem – ‘n gevoel dat hulle nie meer verwag word om bewus te wees van die beweging van masjienerie, omdat die Opspoor Stelsel die verantoordelikheid skuif. Huidige stelsels kan ‘n uitleg kan kostes beloop van US$ 314,000.

Nautitech Mining Systems wat ‘n spesialis is in ondergrondse steenkool myn bedryf, is geleë in Australië.
Nautitech se vlam bestande Termiese Identifiekasie Stelsel is MASC gesertifiseer en voorsien masjien operateurs die vermoë om omgewing bewus te wees.

Dit sluit in om persone, kabels en toerusting wat die operateur die vermoë gee om visieël die voorwerpe se hitte profiel te sien.

Die kameras gee masjien operateurs ‘n groter bereik (50m +) en bied ook ‘n visuele bevestiging van wat rondom die masjien gebeur (in plaas van vertroue op opspoor stelsel). Selfs in die totale duisternis, beperkte ruimtes, stof, rook en water sproei – al die klassieke toestande teenwoordig is in ondergrondse steenkoolmyne. En die koste is veel meer aanvaarbaar – sowat USD$ 20,000 stelsel wat 2-kamera’s / 2-Skerms bevat.

Die stelsels is nou beskikbaar:

• Ex d gesertifiseer (MASC, IECEx, ATEX,)
• Netwerk bekwaam (Lewer lewindige video data na die oppervlak deur Nautitech (BPLM) of ander beskikbare netwerke)
• Nautitech kamera stelsels is op meers as 80% van die Asutralië se steenkoolmyne.

Kontak Craig Franck vir meer inligting, +27 11 975 8236 , craig@nautitechmining.co.za